Huisgenoot

HOE OM TE LEEF MET VERLIES EN ROU

TOE haar ma skielik aan kanker sterf net 13 dae nadat dit by haar gediagnoseer is, het die rou verdriet haar oorrompel.

Dit was ’n eensame ervaring, sê die skrywer Bridget McNulty, maar sy het baie geleer oor die verliesproses en het eindelik besef smart is nie iets om “te oorkom nie”. Eerder ’n verlies om te eer en mee saam te leef.

Hier is ’n uittreksel uit haar nuwe boek, The Grief Handbook: A Guide through the Worst Days of Your Life, wat sy geskryf het om ander deur hierdie moeilike tyd te help.

Die boek is ’n kombinasie van haar persoonlike ervaring, kundige sielkundige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related