Huisgenoot

Nuut op die rakke

BOEKE

‘A ANVANKLIK het ek Meer as jou seerkry vir myself geskryf,” sê Johannes de Villiers oor sy jongste boek. “Ek het baie sleg gevoel nadat ek my onderneming einde 2020 moes sluit en werkloos was, en ek wou uitvind hoe leef ’n mens met daardie stukkende gevoel saam.

“Gaandeweg het ek agtergekom hoe universeel dit is, dat omtrent almal die afgelope twee jaar iets verloor het – ’n werk, huwelik, naasbestaande, ’n ou manier van leef. Wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related