Rapport

Help só ná selfmoordpoging

Daar is sekere gesprekke wat ’n mens hoop jy nooit hoef te hê nie. Waarskynlik boaan baie mense se lys, is om ’n naaste te ondersteun nadat hulle pro-beer selfmoord pleeg het.

Maar die kans is daar dat jy die gesprek iewers in jou leeftyd gaan hê. Die Wêreldgesondheidsorganisasie raam meer as 6 000 Suid-Afrikaners het in 2016 selfmoord gepleeg en ’n studie deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad wys een uit elke 20 tienersterftes is weens selfmoord.

En dis net dié wat dit nie oorleef nie. Tussen Januarie en September verlede jaar het die Suid-Afrikaanse Depressie-en-Angsgroep (Sadag) oor die 46 000 oproepe op hul selfmoord-krisishulplyn gekry van mense wat sukkel met depressie, angs en selfmoordgedagtes.

Natasha Vermaak* (30), van Johannesburg, het as 17-jarige probeer selfmoord pleeg en sê sy wens sy het destyds geweet daar was krisislyne om te bel. “Dinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related