Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Soms kom daar tye in die lewe, wanneer ’n mens totaal nutteloos voel. Tye wanneer jy voel jy is doelloos op aarde, want niks kan net eenvoudig vir jou in plek val nie. Maar dís juis wanneer jy ’n manier moet soek om jouself te verbeter.

Miskien worstel jy al vir jare met vrae wat net onbeantwoord bly. Jy voel te swak om die struikelblokke te oorwin wat op jou pad kom. In hierdie tye voel jy ook dikwels eensaam.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 370 1. Lampolie (9) 10. Die seun s'n (2) 11. Meisienaam (3) 12. … de Janeiro (3) 13. Wys (4) 15. Wateropgaarplek (3) 16. Papie se huis (5) 17. Volgende op (2) 18. Geneesheer (4) 19. Porsie brood (3) 21. Natrium (4) 23. Gesluit (3) 25. ‘n Kindersi
Kuier5 min read
Nicky En Die Boontjierank
Oor saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ‘n suksesverhaal soos min opgedis. Drie miljoen mense was hul werk kwyt weens die covid 19-pandemie, en op 56 was Nicky een van dié wat skielik

Related