Kuier

NICKY EN DIE BOONTJIERANK

Oor saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ‘n suksesverhaal soos min opgedis.

Drie miljoen mense was hul werk kwyt weens die covid 19-pandemie, en op 56 was Nicky een van dié wat skielik sonder ‘n inkomste gesit het. Hy het die staat se noodtoelae van R350 per maand begin ontvang en sy vrou, Lynette, het darem nog ‘n geldjie verdien, maar dit kon nie al die gate toestop nie. Hoeveel kos kan ‘n ou met R350 koop? het hy destyds gewonder. Hoe kan hy dié bedraggie rek? En toe begin ‘n idee in sy kop wortel skiet …

Toe hy nog as motorverkoopsman gewerk het, het hy graag in sy eie tyd in die grond gevroetel, sê NickyGreen peppers was die eerste ding wat ek geplant het, en boerpampoene … Maar toe't ek weer opgehou.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Ds. Farren Cloete, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Heindrich Wyngaard,
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v

Related