Huisgenoot

NICKY EN DIE BOONTJIERANK

OOR saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ’n suksesverhaal soos min opgedis.

’n Deel van die tol wat die pandemie van Suid-Afrika geëis het, was 1,5 miljoen werksgeleenthede, en op 56 was Nicky een van daardie mense sonder ’n inkomste.

Hy het die staat se noodtoelae van R350 per maand begin ontvang en sy vrou, Lynette, het darem nog ’n geldjie verdien, maar dit kon nie al die gate toestop nie.

Hoeveel kos kan ’n ou met R350 koop, het hy destyds gewonder. Hoe kan hy die bedraggie rek? En toe begin ’n idee in sy kop ontkiem.

Toe hy nog as motorverkoopsman gewerk het, het hy graag in sy eie tyd in die grond gevroetel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related