Weg! Platteland

Metdie maan gepla(nt)

Gaye Boshoff het vrede met mense wat meen sy is met die maan gepla. “Dalk is dit die hippie in my, maar eintlik hóú ek daarvan om ’n bietjie van ’n heks te wees – in die tuin én die kombuis,” sê sy en lag dat daar golwe deur haar krulle trek.

Bowendien is hierdie “maansiek stories” tog die waarheid: Gaye se gewoel en werskaf in die groentetuin word al baie jare deur die stand van die maan bepaal. Volgens haar het dit al tot menige indrukwekkende oes gelei, maar ook tot die geboorte van haar Moonbloom-groente-en-kruieplantkalender, wat sy sedert 2016 elke jaar self opstel, ontwerp en uitgee. (Lees meer oor die kalender op bl. 96.)

“Een van die plesiere in die lewe is om goeie, gesonde, organiese kos vir my gesin te kweek. Ek glo die maankalender – wat ek in die eerste plek vir myself opgestel het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related Books & Audiobooks