Landbouweekblad

Nuwe krag

Ek het onlangs die voorreg gehad om my vrou, Retha, na Amerika te vergesel waar hul bediening se personeel bymekaar gekom het vir hul jaarlikse stille-afsonderingsbyeenkoms (retreat).

Die tema van pastoor Colin Smith se aanbieding het uit die bekende Psalm 23 gekom: Hy gee my nuwe krag (of soos ek dit as kind leer ken het – Hy verkwik my siel).

Ek het boerdery leer ken as kind tydens vakansietye op my oupa en oom se plase in die Suid-Vrystaat. Hulle het met skape geboer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Biologiese Staatmakers Bekamp Insekplae
As ’n biologiese insekdoder berus Bacillus thuringiensis ( Bt) op die werking van Cry-proteïene en spore. Cry-proteïene wat deur die bakterie vervaardig word, dring die teikenlarwes se ingewande binne, wat tot ingewandskade lei. Larwes wat Bt ingenee
Landbouweekblad1 min read
Maak Ikoniese Wynplaas Jou Nuwe Tuiste
Met slegs 48 eksklusiewe erwe beskikbaar, waaronder 16 met pasgemaakte ontwerpershuise, bied die Rhebokskloof-landgoed buite die Paarl ’n landelike leefstyl op 185 ha met gevestigde wingerde, fynbos en weidingskampe. Dit spog met een van die laagste
Landbouweekblad3 min read
Waterverenigings ‘Moet Transformasie Bevorder’
VOLGENS voorgestelde wysigings aan die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) moet watergebruikersverenigings in hul grondwet uiteensit hoe hulle ras- en geslagstransformasie gaan bereik. Die minister van water en sanitasie kan ook, ingevolge die voorg

Related