Kuier

RUS EN VERNUWE

Gelowiges kry die grootste gerus-telling in Ps. 23. “Die Here is my herder; daar is niks wat my ontbreek nie. Hy laat my lê in groen weivelde; na water waar rus is, lei Hy my.”

Vandag herinner God ons daaraan en Hy gee ons die blye versekering aan die begin van 'n nuwe jaar: “Hy laat my lê in groen weivelde.” Sjoe, as ons terugkyk op die jaar waarvandaan ons kom, is 'n uitnodiging om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related