Weg! Ry & Sleep

Die ware betekenis van blydskap

“Gelukkige mense is oor die algemeen gesonder, suksesvoller, het beter verhoudinge en kan stres en trauma beter verwerk.”

Niemand hoef oortuig te word dat ons in ’n beproewende tyd leef nie. Terwyl ek hierdie brief skryf, is ons land in die wurggreep van ’n derde Covid-19-golf,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep5 min read
Dis Nou Maar Wors...
As jy mal is oor ’n dik sop vol heerlike tekstuur, is hierdie geurkombinasie een vir die boeke. Jy benodig (genoeg vir 4) • ’n groot klont botter• 1 eetlepel olyfolie• 250 g gerookte bockwurst, in snoepgrootte happies gesny• 1 ui, fyngekap• 2 wort
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie

Related