Landbouweekblad

Waterverenigings ‘moet transformasie bevorder’

VOLGENS voorgestelde wysigings aan die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) moet watergebruikersverenigings in hul grondwet uiteensit hoe hulle ras- en geslagstransformasie gaan bereik.

Die minister van water en sanitasie kan ook, ingevolge die voorgestelde wysigings, eensydig die modelgrondwet wat verenigings móét gebruik, wysig. Dit beteken by implikasie transformasievereistes kan deur die minister voorgeskryf word.

Die Suid-Afrikaanse vereniging vir watergebruikersverenigings (SAAFWUA) sê in sy kommentaar op die voorgestelde wetswysigings ’n watergebruikersvereniging kan homself mettertyd in ’n posisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad3 min read
Wees Wakker, Herken Die Rooi Ligte
Sorg dat jy die skema verstaan waarin jy belê, is een van die wenke van Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, oor hoe ’n mens die rooi ligte in ’n beleggingskema herken. Raak iets verlore in die vertaling? Roodt sê ’n mens moet versigtig