Landbouweekblad

GRÓÓT VERANDERINGE WAG OP BESPROEIINGSRADE

BESPROEIINGSR ADE moet nou watergebruikersverenigings word. Mnr. Nic Knoetze, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings (SAAFWUA), sê dit is ’n gulde geleentheid om waterbestuur op plaaslike vlak te kan behou.

Besproeiingsrade moes eintlik reeds ses maande ná die inwerkingtreding van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) omgeskakel het in watergebruikersverenigings wat nie net landbougebruikers nie, maar alle relevante watergebruikers verteenwoordig. Verskeie probleme

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding