Landbouweekblad

Ondeurdagte wysigings aan wet sal beveg word

Nuus Aktueel Water

VERSKEIE bepalings in die nasionale waterwysigingswetsontwerp wat op 17 November in die Staatskoerant afgekondig is en waarop kommentaar teen 16 Januarie ingedien moet wees, maak waterregkenners baie bekommerd.

Dit sluit in dat die staat klaarblyklik voortgaan met sy strewe om ’n einde te bring aan die verhandeling van waterregte, al het hy al hieroor in die Grondwethof bloedneus gekry. Verder wil die staat ras en geslag die belangrikste kriteria maak om ’n waterlisensie te kry – nóg ’n aspek waaroor hy vantevore ’n hofsaak verloor het.

Nic Knoetze, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Watergebruikersverenigings (SAAFWUA), sê die tydsberekening van die publikasie so kort voor die Desembervakansie “maak dit moeilik vir organisasies om so ’n moeilike wysigingswetsontwerp te verteer”. Meer tyd is vir behoorlike kommentaar nodig.

Agri SA en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter