Landbouweekblad

‘Water alleen sal landbou nie transformeer’

Nuus Aktueel Wetgewing

AGBIZ het ook ander ernstige voorbehoude oor die omvattende en omstrede wysigings aan die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) wat van binne én buite die landbou kritiek ontlok het.

Van dié voorbehoude sluit in dat dit kosbare en broodnodige beleggings kan strem én beskikbare water onbruikbaar laat.

Een van die wysigings behels die byvoeging van artikel 27 (3) waarvolgens regstelling van die verlede se rasse- en geslagdiskriminasie voorrang moet geniet met die toekenning van waterlisensies en algemene magtigings. ’n Sekere volume water sal vir dié doel opsygesit moet word.

Agbiz sê in sy kommentaar dat regstelling ’n omvattende benadering vereis wat lei tot die skep van nuwe, volhoubare ondernemings. Dit moet só gedoen word dat dit nie beleggers afskrik of risiko’s inhou vir voortgesette produksie, voedselsekerheid en uitvoer nie. In die meesterplan vir die landbou en voedselverwerking is dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter