Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie
'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie
'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie
Ebook42 pages20 minutes

'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie boek maak die leser weer attent op Jesus en Sy goedheid en genade. Dit bring 'n vars blik op die eenvoudige ingesteldheid wat 'n mens op die lewe behoort te he, om sodoende 'n geseende lewe te kan geniet.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateSep 18, 2019
ISBN9781071503904
'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to 'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie

Related ebooks

Related articles

Reviews for 'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie - Bernard Levine

    ‘n Mens kan nooit genoeg vir Jesus dankie sê nie

    Deur Bernard Levine

    Het jy ooit verwag dat ‘n Koning vir jou bloed sou giet en sterf?

    En nie enige Koning!

    Maar die Koning van alle konings,

    Jesus Christus.

    Die Bybel is die enigste boek

    Waar die Outeur

    elke keer

    teenwoordig is by die lees daarvan!

    ––––––––

    Daar is niemand op hierdie aarde wat al meer vir hierdie wêreld gedoen het as Jesus nie.

    Wanneer mens dink aan die betekenis van suiwer, selflose en onvoorwaardelike liefde, is daar net een naam wat die ware betekenisvolheid, diepte en betekenis van ware liefde ten volle gedemonstreer het ... en daardie naam is Jesus.

    Wanneer ek dink aan alles wat Jesus alreeds vir ons gedoen het, mag ek vir jou vertel, liewe vriend ... ons kan nooit genoeg vir Jesus dankie sê nie.

    Wanneer was die laaste keer wat jy vir God dankie gesê het?

    Nie net ‘n vinnige dankie nie; maar neem werklik jou lewe in oënskou en dank God vir al die baie seëninge, wonderwerke en gawes waarmee Hy jou daagliks voorsien.

    Ons het so baie om voor dankbaar te wees.

    Selfs die klein dingetjies

    Moenie Jesus vanselfsprekend neem nie...

    Dank Jesus vir selfs die klein dingetjies...

    Dank God vir dinge waarvoor jy Hom nog nie tevore bedank het nie.

    Het jy al ooit vir Jesus dankie gesê vir water?

    Waar sal ons wees sonder water?

    Dank Jesus vir die strome, riviere, watervalle, die oseane, die fonteine en die reën.

    Wat van om vir God dankie te sê vir grond?

    Dis reg, ek is ernstig. Sonder grond sou ons nie voedsel hê nie... daar sou nie groente of vrugte wees... of blomme,

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1