Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Net ’n paar maande gelede het baie van ons nog lysies met nuwejaarsvoornemens gemaak en ek kan nie help om te wonder hoeveel van ons reeds ons doelwitte bereik het of nog daarna streef nie.

En hier is die Paasnaweek alweer om die draai met baie mense wat klaar planne gemaak het daarvoor sonder om te weet of ons regtig daar gaan uitkom. Reklame vir Paaseiers en ander foefies is volop en die vakansie word aggressief

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related