Kuier

VIND JOU WARE GELUK

Ons byna koorsagtige gejaag na groter hektare, blinker karre en meer grade het oor die afgelope twee dekades van ons ’n baie ongelyke, individualistiese samelewing gemaak waar elkeen net sy eie belang nagestreef het.

Ons mantra was: “Elkeen vir homself en God vir ons almal”. Ons het ons liggame, asof dit masjiene is, uitverhuur en té veel ure begin insit. Die oormaat materiële besittings het ons sosiale status verhoog en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related