Kuier

BYBEL-LESSE OOR PA-WEES

Ons vier ’n besonderse dag… Vadersdag. Dis ook die belangrikste titel wat my as individu te beurt geval het: Pappa, Daddy of Pa.

Terwyl dié ’n besonderse dag vir almal van ons moet wees, gaan dit tog gepaard met baie hartseer omdat van ons vaders ons alreeds ontval het; baie dogters deur hul pa gemolesteer of verkrag word; die einste vader wat moet beskerm, die een is wie hul ma slaan en wat konstant dronk is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier5 min read
Uit Die Kloue Van ‘N Narsis
Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie. Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou t

Related