Kuier

UIT DIE KLOUE VAN ‘N NARSIS

Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie.

Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou te verneuk, te verneder en emosioneel te verniel.

David het weg gewerk om vir haar en hul drie kinders te voorsien. Maar toe kom hy een naweek huis toe en vertel haar van ‘n heel nuwe lewe saam met ‘n jonger vrou, dat hulle saamwoon in die dorp waar hy werk, én dat sy stukkie op die kant boonop swanger is.

Hy het ook vir Christelle vertel hy gaan haar verlaat vir dié jonger vrou en die volgende dag uittrek. Dit was nie al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Ds. Farren Cloete, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Heindrich Wyngaard,
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v

Related