Kuier

Gevaar lê voor

Die term “red flags” word deesdae al hoe meer gebruik, veral wanneer verhoudings ter sprake is. Baie mense bevind hulle dikweis in verhoudings of huwelike waardie gevaarligteal lankal flikker, maar dis eers wanneer daardie verhouding heeltemal verbrokkel of toksies word dat hulle besef hulle moes vroeër gelet het op daardie red flags.

Rooi is universeel (of dit nou in sport of by die verkeerslig is) die kleur wat “stop” beteken. Dit sê jy moet tot stilstand kom. En dit is presies wat 'n “red flag” is – dit is die gedrag van jou maat wat jou tot stilstand moet ruk omdat dit 'n teken is dat jou man/vrou nie 'n gesonde verhouding kan handhaaf nie. En hoe langer jy in die verhouding bly, hoe erger gaan dit word. Dis tyd vir jou om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related