Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
KAN EK ’N KANS OP GELUK WAAG NÁ MY MAN SE DOOD?
V My lewensmaat is verlede jaar oorlede. Ons was 10 jaar lank ge-troud. Ek het daarna gedink dat ek nie weer ’n man in my lewe wil hê nie.
Onlangs het