VRA VIR IRMA
Jul 01, 2022
4 minutes
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
IS MY KÊREL TE JONK?
Ek is 40 jaar oud, die ma van twee tienerseuns en ook twee kleinkinders. My man is verlede jaar oorlede. Nou het ek iemand ontmoet wat 10 jaar jonger as ek is. Ons is baie lief vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days