Huisgenoot

VRA VIR IRMA

EK SUKKEL OM VIR MENSE NEE TE SÊ

V Ek sê ja vir alles omdat ek nie mense se gevoelens wil seermaak of hulle wil teleurstel nie. Die gevolg is dat mense oor my loop. Opinies tel vir my. Van buite lyk dit of ek ’n sterk vrou is, maar van binne is ek sag. Is daar iets wat ek kan doen om nie meer so bang te wees oor wat ander van my sal dink nie? Ek wil ook innerlik sterker word.

B op V

Ek wonder tog hoe sterk jy van buite lyk as mense so maklik oor jou loop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related