Kuier

LIEFDE NÁ LEED

Dis daai klein goedjies waaraan jy nie dink nie wat jou kan breek ná ’n egskeiding – nou is daar niemand om die lig af te sit, jou te help met jou zip, saam te lag vir ’n fliek of toiletpapier te bring nie. Daar is nou ’n mens-grootte gat in jou lewe. En dis in hierdie gat waar eensaamheid graag broei. Ná ’n egskeiding moet jy alles wat jy gedink het jy weet oor die liefde, en soms selfs oor jouself, heroorweeg.

Maar as jy kan leer uit jou foute, is daar ’n kans dat jy die resep vir ware liefde kan ontdek. Só het Melissa Pieters (40) van Parow in die Kaap uitgevind.

“Drie jaar gelede, op 37, het ons paadjies geskei. Tot dusver was dit verseker die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related