Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie, en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur ’n e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
SIEN NIE KANS VIR ’N VERHOUDING OP MY OUDAG
V Ek is reeds drie jaar lank ’n weduwee en het ook twee van my kinders aan die dood afgestaan. Ek rou dus nog ongelooflik baie.
Tans woon ek in ’n woonstel by