NEE DANKIE VIR NARSIS
![f0046-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9hov7xzxds92635w/images/file7B121TXL.jpg)
Sjarmant, joviaal, selfversekerd, aantreklik, ’n onblusbare ego en ’n gentleman soos min, maar agter dié aanloklike eienskappe skuil ’n man wat homself belangriker ag as ander, een wat nie huiwer om agter geslote deure te manipuleer, te mishandel en af te breek nie …
Dít is die eienskappe van ’n narsis en in ’n tyd waar geslagsgebaseerde geweld hoogty vier, moet ’n mens die tekens van ’n narsis ken.
Narsisme is nie ’n onderwerp wat graag aangeraak word in ons gemeenskappe nie. Inteendeel daar is baie mense wat glad nie eens weet wat narsisme is en dat hulle dalk reeds vasgevang is in die versmorende en verwoestende greep van ’n narsis nie.
het gaan kyk na wat narsistiese persoonlikheidsversteuring (NPD) is, die tekens daarvan en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days