Hallo My Kuier-mense,
Mrs. Jones is al lank op ons lys van mense wat ons graag as voorbladgesig wil hê, want sy is ’n inspirasie vir die hele span as een van die formidabele vroue in die Suid-Afrikaanse media in wie se voetspore ons volg. Ons kon net nooit ooreenstem oor