Kuier

SY WAAG ÉN WEN!

Ten spyte van haar gebreke en dat dokters geen hoop gehad het dat sy ooit sou kon loop nie, leef Ansuné Erasmus (27) van Pretoria in Gauteng vandag voluit, anders as soveel ander wat dieselfde uitdagings in die gesig staar. Die woorde“ek kan nie”bestaan nie in Ansuné se woordeskat nie!

Toe Ansuné op 31 weke gebore is, het haar ouers, André (62) en Elna (57), geweet daar sal dalk mediese probleme in die toekoms wees. Toe die gesin egter drie maande later uitvind hul dogter is serebraal gestremd en sal boonop nooit kan loop nie, was hulle platgeslaan.

Dit is egter Ansuné se veerkragtigheid en deursettingsvermoë wat bewonderenswaardig is. Hoewel dokters gesê het sy sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related