Kuier

SIELSKOS MET ERNUSTA MOENIE KINDERS VOORTREK NIE

s daar een ding is wat ek tot vandag toe sukkel om te verstaan, veral noudat ek self kinders het, is hoe dit moontlik is vir sommige ouers om ’n “favourite kind”te het en dan te dink die ander kinders voel of sien dit nie. Ek dink nie dié ouers besef die emosionele en sielkundige impak wat dit op hul ander kind of kinders het nie. En vandag wil ek praat namens die kinders (of jy nou al self ’n volwassene is of nie) wat nié die favourite was nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related