Kuier

SIELSKOS MET ERNUSTA IS HULLE RÉGTIG VIRJOUSELF BLYVIR JOU?

Kyk wie van jou vriende is daar vir jou in donker tye en wie wegbly, want dan weet jy wie is jou ware vriende. Maar die lewe het my onlangs ook geleer om te kyk wie saam met jou lag en opreg bly is vir jou wanneer dit goed gaan. Soos Maya Angelou sê:“When someone shows you who they are, believe them the first time.”

Ek is van daardie naïewe mense wat glo diegene naaste aan jou of wat jy al vir baie lank ken, dra regtig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier3 min read
Vertel Vir Antie Val
IS VRIENDE HÊ ‘N MÓÉT? Ek en my man het op skool ontmoet, is al járe saam en nou in ons laat 40's. Ons is mekaar se beste vriende en het nie ander vriende met wie ons uithang nie. Ons is eerder tuis, kyk movies, spandeer tyd met ons kinders of famili

Related