Huisgenoot

#EKHOORJOU

ONS almal het soms issues. Jou verhouding met jou ouers sukkel dalk, of miskien het jy ’n moeilike onderwyser wat jou al jou dae gee. Dalk breek iemand op skool of in jou vriendekring jou selfbeeld lelik af. Groepsdruk maak die lewe soms goor, en kuberboelies kan só wreed wees. En kom ons wees eerlik, soms is skoolwerk vrek moeilik!

Die afgelope tyd was boonop nie maklik nie. Ons moes saamleef met ’n onsigbare virus wat die land in ’n chaos gedompel het. Alles het verander – hoe ons skoolgaan en saam met vriende uithang. Die covid-19-pandemie hang steeds soos ’n donker wolk oor alles en maskers bly deel van die alledaagse lewe.

Maar ons is hier vir mekaar, en al raak dinge soms hoe erg, is daar altyd hoop. Moenie moed verloor as dit soms swaar gaan nie – dinge raak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related