Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Mis ons uit op iets?

Vraag

IS VRIENDE HÊ ‘N MÓÉT?

Ek en my man het op skool ontmoet, is al járe saam en nou in ons laat 40's.

Ons is mekaar se beste vriende en het nie ander vriende met wie ons uithang nie. Ons is eerder tuis, kyk movies, spandeer tyd met ons kinders of familie. Ander mense van ons ouderdom hang uit met hul vrinne, gaan saam weg vir naweke, drink, en so aan. Ek wil weet: Moet ‘n mens ‘n bietjie vrouegeselskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related