Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Wie vertrou wie nie?

Vraag

MY OU DIEP IN HAAR DM'S

Ek het onlangs toe ek van my outjie se foon vir myself foto's wou stuur, op ‘n paar DM's afgekom tussen hom en ‘n ander meisie. Ek het toe verder gesnuffel en gesien hulle volg mekaar op social media en gesels daar ook. Daar is oor niks shocking gepraat nie, net “hi” en “hoe gaan dit?” en so. Maar iets binne my voel nie lekker daaroor nie. Moet ek hom daaroor vra? Want dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related