LIEWE ELIZE
May 07, 2021
4 minutes
As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.
HOE HELP EK SUS VAN OU WEGKOM?
My sussie is nou al ’n hele paar jaar lank in ’n verhouding met iemand wat glad nie goed is vir haar nie. Sy onttrek haar aan ons as huisgesin. Hy mishandel haar, maar sy wil nie luister nie. Ek het al hoeveel keer probeer praat. Ek is met ’n wonderlike man getroud en wil dieselfde vir haar hê. Die kêrel kom glad nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days