Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Geen bevrediging Vraag

BERK SE DING IS KLEIN

Antie, ek voel skaam om hierdie vraag in te stuur. Só skaam dat ek nie eens moontlike oplossings wil google nie.

Ek het onlangs ’n ou ontmoet, en ons het nie te vroeg intiem geraak nie; ons wou mekaar eers beter leer ken. Maar toe ons wel intiem raak, sien ek sy penis is so klein dat ek nie bevredig word nie.

Ek wil nie sy ego of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related