Is dit 'daddy issues'?
Vraag
VERLIEF OP ‘N OUBALLIE
Antie Val, ek het sterk gevoelens vir ’n man wat baie ouer as ek is. Ek is in my laat 20’s en het ’n vierjarige seuntjie. Ek voel veilig by dié man (wat oud genoeg is om my pa te wees). Ouens van my ouderdom wil nie altyd ’n ernstige verhouding hê en committed bly nie.
Moet ek my gevoelens ignoreer en hoop dit waai oor? Ek weet