Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Verandering is nie altyd maklik nie. Dit weet ek maar alte goed. Ek is op my gelukkigste as ek dít kan doen waaraan ek gewoond is en ken. Dis mos maar'n mens se safety net. In Februarie 2007 het ek nÁ universiteit as groentjie-joernalis by Die Burger