Kuier

REK JOU KOSRANDE

GELDSAKE

Die dae toe jy met selfvertroue 'n groot trollie in die winkel kon gryp om hom tot bo met groceries te vul, is verby. Deesdae loop jy met net 'n mandjie as jy kos koop en as dit by betaal kom, rek jou oë pieringgroot oor hoe duur net daai paar goedjies in die mandjie kos!

Daar is 'n hele klomp redes hoekom als net ál duurder word: Inflasie, Covid-19 wat globale verskeping en verspreiding van goedere opgedinges het, loadshedding wat besighede se kostes opstoot, en die swak rand wat die petrolprys die hoogte laat inskiet – wat op sy beurt weer kospryse opstoot.

Kosprysinflasie het onlangs tot 13,6% gestyg – die hoogste styging in 14 jaar. Volgens die Buro vir Marknavorsing gaan kospryse in die land vir nog omtrent die volgende twee jaar baie hoog bly. Eers in 2025 behoort daar effense verligting te wees weens 'n verbetering in ekonomiese vooruitsigte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related