RUBRIEKH
![f0064-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/59qucnbc5caup13i/images/file6KVOGE07.jpg)
Die Kersfees– en Valentynsfanfare is in die truspieël en ons volgende koop-omdat-die-winkels-sosê-malligheid is om die draai. Kom ons wees maar eerlik: die ander, saam met die back-to-school-rondhol, was skaars verby of die Paaseier-uitstallings was al diewinkels vol.
Ek en my gesin is nie groot op Paaseiers nie, omdat dit gewoonlik te duur is. Maar waarop ons wél baie gesteld is, is vis vir Paasfees. Dit was vroeg in Februarietoe my vrou sê: “Ons sal moet 'n vis-plan maak. “Dit is 'n jaarlikse