Kuier

‘AUNTY PAT’ DIE YSTERVROU

PROFIEL

Toe sy met die onlangse kabinetskommelinge as nuwe minister van toerisme aangestel is, het Patricia de Lille geensins getwyfel dat sy suksesvol in dié rol kan wees nie. Haar honger vir uitdagings het haar van dag een af skouer aan die wiel laat sit, en meer laat leer oor 'n sektor met vele uitdagings, maar ook enorme groeipotensiaal vir die land.

Dit is ook nie 'n verrassing dat juis sý deur president Cyril Ramaphosa aangewys is om 'n ommeswaai in 'n bedryf te bewerkstellig wat tot dusver bietjie van 'n weeskind was nie.

Dié vuurvreterpolitikus word internasionaal erken as 'n sterk leier, en sit met 'n rits toekennings agter haar naam. In 2004 is sy onder meer deur die Freedom of the City of Birmingham, Alabama, as een van die Top 5 vroue in regering en regeringsagentskappe erken. Dieselfde jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related