SARIE

DAAR IS ÓRAL PÊRELS VAN POSI TIWI TEIT

As jy Brent Lindeque twintig jaar terug gevra het om ’n klomp mense toe te spreek, sou hy in koue sweet uitgeslaan het. Nou is daar vir hom niks lekkerder nie.

“Ek is absoluut mal, mal, mal daaroor,” sê Suid-Afrika se eie Good Things Guy, die ou wat bekend is vir die positiewe stories en goedvoelnuus wat hy met sy landgenote deel – ’n ligpunt te midde van die stortvloed slegte nuus.

“Jy weet, soveel van ons land leef eintlik in ’n konstante toestand van vrees. Mense rou oor iets wat hulle nog nie verloor het nie. As ek op ’n verhoog staan en ek vertel die gehoor van die wonderlike dinge wat Suid-Afrikaners vir mekaar doen . . . dan sien ek weer ’n glinstering in mense se oë, hoe die kinderlike hoop terugkeer dat ons nie uitmekaarval nie; dat dinge dalk oukei gaan wees . . . Ek los hulle nie met ’n pie in the sky-idee nie, ek herinner hulle dat dit net kan gebeur as ons self aktiewe burgers word. .”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related