Kuier

ONS LESERS vertel…

Met sy oog op die hokkiebal is Keenan Horne (30) nie net daarop uit om doele aan te teken nie. As onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan – én prokureur – wil Keenan, wat oorspronklik van Kraaifontein in die noorde van Kaapstad is, ook teruggee aan die gemeenskap wat hom geïnspireer het om sy drome na te jaag.

Vandag wapper hy die Suid-Afrikaanse vlag hoog in Parys, Frankryk, waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst