Kuier

VAN REG ONDER TOT HEEL BO!

SPORT

Ná vyf maande van rondrits is Deon Davids skaars twee dae tuis in die Paarl met Kuier se besoek. Dié 55-jarige hulpafrigter van die Springbok-rugbyspan is altyd game vir veral rugbypraatjies. Sy oë blink as hy vertel oor daai magical Wêreldbeker-wen teen die All Blacks.

En, ja, daar wás ‘n tranedal. Maar hoe anders? Vroulief Hope (52) en hul dogters, Anabelle (21) en Carle (24), was dan sáám in Parys, Frankryk, toe die eindfluitjie blaas! “Dan voel al die opofferinge die moeite werd,” sê Deon.

Haar man leef beslis sy droom, sê Hope. Hulle ken mekaar al 32 jaar lank, 27 jaar as getroudes. Die maande se weg-wees is moeilik, maar sy en dieEn as hy weg is, stuur ons daagliks oggendboodskappies op ons WhatsAppgroepie. Saans is dit video-oproepe.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related