Kuier

VAN TOUCHIES TOT BOK-DROME

Dis’n tameletjie waaroor g’n keurder sal kla nie: wie die Bokke se generaal op no. 10 moet weesManie Libbok, die nuwe ster met die X-faktor, of Handré Pollard, die gevestigde losskakel wat sy staal al oor en oor bewys het.

Maar terwyl Bok-ondersteuners om braaivleisvure oor hom en sy spel gedebatteer het, was Manie se eie fokus eenvoudig: om vir die Rugbykampioenskap gekies te word (wat toe wei gebeur het) - en om te wys hy het wat dit vat om vir die groep gekies te word wat later vanjaar Frankryk toe toer om die Wêreldbeker wéér terug te bring Suid-Afrika toe.

Langs die talentvolle Manie (26) sit die sprankelende Suid-Kapenaar VernaLee Arries (25), sy hoërskoolliefde met wie hy al sewe jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat