Kuier

STEEDS BAAS VANNIE BAAN

INSPIRASIE

Een ding: sy hét dit – gebore met dit. Die Oud-Bolander Ronel Beukes (63) is 'n blits op die atletiekbaan en dié ma van twee sou vandag seker‘n Springbokatleet gewees het – as haar omstandighede dit desjare toegelaat het.

Dat Ronel ten spyte van haar verlede vandag steeds‘n wêreldklasatleet is, is‘n feit. Sy is die ma van die bekende akteur Marvin-Lee Beukes, wat ons al onder meer gesien het as die tweeling Donovan en Greg in Suidooster en Juan in Die Byl.

Vra jy Ronel vandag oor die verlede, is daar geen bitterheid te bespeur nie. Desjare het ons land se apartheidsbeleid verhoed dat bruin atlete hul wit eweknieë op nasionale vlak die stryd kon aansê.“Ek sou byvoorbeeld graag 'n beroepsatleet of fisioterapeut wou word. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related