Huisgenoot

KOES, CHAD, HIER KOM ETHAN!

DAAR is ’n onmiskenbare glimp van staal in die 17-jarige Ethan du Preez se blou oë.

’n Kyk waarvoor selfs Suid-Afrika se mees bekroonde Olimpiese swemmer, Chad le Clos, versigtig moet wees.

Want vroeër vanjaar het Ethan gedoen wat baie mense sou dink onmoontlik is: Al is hy net ’n leerder, het hy die legendariese Chad (29) in die swembad uitgestof om vir die Olimpiese Spele in Tokio te kwalifiseer. Huisgenoot het by Ethan in sy tuiste, Milnerton, die Kaapstadse kusvoorstad met die poskaartuitsig oor Tafelberg, gaan kuier om uit te vind hoe erg benoud Chad moet wees.

Die antwoord is baie. Ethan oefen soos ’n masjien –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related