Huisgenoot

PRET VIR OULAAS

SELFS al volg jy nie Paralimpiese atletiek – of enige atletiek – nie, sal jy sy gesig herken. En al ken jy nie sy gesig nie, is sy naam sekerlik welbekend: Ernst van Dyk.

Want drie dekades lank is hy, ’n man sonder bene, een van Suid-Afrika se bekendste atlete. Hy het die Boston-marathon se rolstoelafdeling 10 keer gewen, en hy het deur die jare ’n rits medaljes (brons, silwer en goud) by die Paralimpiese Spele verower.

Ernst het sy sport die afgelope drie dekades oorheers.

Daarom was dit ’n groot gebeurtenis – een wat ’n mens nie sommer stil-stil wil laat verbygaan nie – toe dié nederige reus van rolstoelatletiek onlangs aankondig hy gaan einde vanjaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie