Huisgenoot

ONS HOOP OP GOUD

HULLE is Tokio toe met een doel: om hul land by die wêreld se grootste sportskouspel trots te maak. Die 34 atlete wat Suid-Afrika vandeesmaand in Japan tydens die 2020-Paralimpiese Spele verteenwoordig, gaan aan atletiek, boogskiet, ruiterkuns, fietsry, swem, tafelen rolstoeltennis deelneem.

Die span sal ook goeie ambassadeurs wees vir ons land, nes ons Olimpiese span wat onlangs drie medaljes in Tokio gewen het, sê Barry Hendriks, die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok). “Ons Paralimpiërs het ’n ryke geskiedenis met medaljes wen, en die verwagtings is vanjaar niks anders nie,” sê hy.

Tydens 2016 se Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro, Brasilië, het ons span 17

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe