Spele wink vir SA ‘skater’ met asma
Apr 12, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
As ’n asmalyer het hy dit moeilik gevind om aan enige sportsoort deel te neem wat fisiekheid van die deelnemer vereis. Daarom het hy sy skaatsplankryery so geniet.
Dié genot het hom later geïnspireer om veel meer van dié tydverdryf te maak. Hy het begin droom om ’n professionele skaatsplankryer te word.
Vir die Kapenaar Jean-marc Johannes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days