Kuier

BOK-FISIO BOOR GOUD RAAK

Terwyl die Bokke op die rugbyveld hul ding gedoen het by die onlangse Wêreldbeker-rugbytoernooi in Frankryk, was sý knap langs die veld, slaggereed om met beserings te help.

Rene Naylor (51) is een van die mees “ervare” rolspelers in die Bokkamp. Dié fyngeboude fisioterapeut is van 2008 af deel van dié span, met vier Wêreldbekers agter die rug. Sy en nog ‘n fisio moes verseker dat die manne fiks bly vir die toernooi in Frankryk, en ook in aanloop tot die Wêreldbeker. En daar lig hulle toe sowaar weer die Webb Ellis-trofee, vir ’n rekord vierde keer. Nou spog Rene met nóg ’n goue medalje om haar nek – haar tweede.

Sy is beslis ‘n supervrou, want tussen die wêreldreise met die Bokke deur, bedryf sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo